Eloff - Elke Liewe Ding (Official Music Video)
189,480
2024-05-09に共有
Download or stream hier - selectmusiek.lnk.to/ElkeLieweDing
Follow Eloff on Social Media:
Facebook - www.facebook.com/eloffmusiek
Instagram - www.instagram.com/e.l.o.f.f/
TikTok – vm.tiktok.com/ZSersb4te/
Select Website – selectmusiek.co.za/eloff/
Director/DOP/Editor - @kylewhitetv
Production assistant - Patrick Kondowe
Make up - Lucian Gordon
Actress - Hildegard Havenga
Elke Liewe Ding - Lirieke
Geluk is aan my kant
Word wakker elke oggend
‘n Klein dou-druppel soen
My hart klop in jou hand
Die regte ritme gevind
Weet nie wat ek ooit sou doen
As ek weer terug sal moet gaan
Na ‘n wêreld waar ons twee nie bestaan nie
Ek is dalk jonk maar nietemin
Ek kan hierdie vir jou sing
Ek sal altyd na jou kyk
Met alles in my
Niks kan met jou vergelyk
Niemand sal ooit jou plek kan vat
Want jy’s die beter helfde van my woestyn hart
My diepste dors geles
As jy die son is wag ek vir jou in die weste
Net om jou te kan vang
Deur die dik en dun
Na wat die storms bring
Jy’s elke liewe ding
Verloor ek soms die pad
Gee jy weer vir my rigting
‘n Lighuis in die onweer
Solank jy net weet dat
Jy’s my herberg, ek’s jou ontvlugting
Jy’t ‘n huis by my, ek sweer
Ekke sal nooit weer terug wil gaan
Na ‘n wêreld waar ons twee nie bestaan nie
Ek is dalk jonk maar nietemin
Ek kan hierdie vir jou sing
Ek sal altyd na jou kyk met alles in my
Niks kan met jou vergelyk
Niemand sal ooit jou plek kan vat
Want jy’s die beter helfde van my woestyn hart
My diepste dors geles
As jy die son is wag ek vir jou in die weste
Net om jou te kan vang
Deur die dik en dun
Na wat die storms bring
Jy’s elke liewe ding
Jy’s elke, elke liewe ding
Jy’s elke, elke liewe ding
Ek sal altyd na jou kyk met alles in my
Niks kan met jou vergelyk
Niemand sal ooit jou plek kan vat
Want jy’s die beter helfde van my woestyn hart
My diepste dors geles
As jy die son is wag ek vir jou in die weste
Net om jou te kan vang
Deur die dik en dun
Na wat die storms bring
Jy’s elke liewe ding
Music video by Eloff performing Elke Liewe Ding (Official Music Video). (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/uTfSWd
#Eloff, #ElkeLieweDing, #Vlerke #MuseStudio #JohnnieBlou"
コメント (21)
-
Let’s go my brother. It was another brilliant opportunity for me to get to work with you. You’re humble, down-to-earth and just so easy to work with. Thank you bro
-
Baie mooi Eloff. God het jou waarlik geseën met die mooiste talent. So mooi!
-
Asemrowende mooi lied Dankie Eloff ❤
-
Amazing song Eloff jy is amazing Moet nooit ophou Nie jys my favourite Sanger ooit❤❤❤
-
Jy is n groot insperasie vir die hele suid afrika hou so aan eloff jy is regtig waar amazing
-
Dankie my ou jy us amazing
-
Is mooi❤
-
Love dit ❤❤❤❤❤❤!!!!!!!!!!! JY IS AMAZING EK WEET NIE HOE OM DIT TE BESKRYF NIE !!!!!!
-
Wow so mooi 🎉❤
-
Great song eloff ek was by jou konsert in Secunda ek love jou song ❤
-
10/10 vlipen love dit ❤mooi gedoen 🎉
-
Wow eloff just wow!!
-
So Mooi
-
ek love dit regtig baie dankie vir die cool ou wie jy is .😘😘
-
LETS GOOOOOO!!! 🎉❤
-
Awesome song, well done Eloff
-
Dis baie mooi ! Uitstekend !
-
Pragtige musiek Eloff...
-
Amazing ❤❤❤
-
Awesome song loved😊