Bernice West - Net Dans (Official Music Video)
192,554
Published 2024-05-09
Facebook: www.facebook.com/Bernicewestmusic
Instagram: www.instagram.com/bernicewest_/
#BerniceWest #NetDans
Music video by Bernice West performing Net Dans. © 2024 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, distributed by Universal Music (Pty) Ltd
vevo.ly/IveYhU
All Comments (21)
-
Lekker wakker word liedjie. Ons kort meer vreugde. Ons dien 'n groot God! Ons vergeet WIE Hy is. Baie geluk met die ene! 🎉
-
Jy sê wat almal dink! So miskien moet ons eerder net dans want ons het nog ‘n kans♥️
-
Bernice ,wat n pragtige song ja ek wil net "dans"mooi woorde ja en so vergeet ons van al ons sorge.dankie hou so aan ,nog n treffer.
-
En so word mens wakker van Youtube wat se daars n nuwe awesome lied. Bernice well done. Ek love jou songs. Met n vibe kry jy n land om terug te draai na God. Love it!❤❤
-
❤😊mooi in baie v jou liedjies bring jy die Here in. Amen
-
Dankie Bernice vir jou sonnige geaardheid. Die liedjie is PRAGTIG!
-
Ek sit hier in die VSA en ek wil net dans! dankie vir die pragtige liedjie 😊
-
Wat 'n lekker manier om 'n Vrydagoggend te begin😁❤
-
Baie mooi song soos al die liedjies jy vorder so goed ons dien ñ Groot en Almagtige God hou so aan Bernice West
-
Dankie Bernice. Ons geniet regtig al jou liedjies. Voorspoed.
-
Wow Bernice love die song!!!Ons het nog liedjies nodig wat die Waarheid bring soos hierdie.Baie dankie!!!
-
You go girl Jesus seen jou Dankie dat jy jou talent met ons deel Jesus laaik jou🙏🌹💕🐞🦋🐝
-
Man, jy is regtig oulik!! Awesome song & video. En 'n mooi boodskap. Baie blessings. Shalom.
-
pragtig dankie 🙌🏻
-
Stunning liedjie. ❤❤
-
Yessss mam!!!!
-
Wow, ek is mal oor die een!!! Dit bring LIG🫶🏼🤍
-
❤❤❤
-
Excellent song!! Lovit!!
-
I dancing from yesterday