Eloff - Elke Liewe Ding (Official Music Video)

87,566
0
Published 2024-05-09
"Official Music Video for ""Elke Liewe Ding"" by Eloff.
Download or stream hier - selectmusiek.lnk.to/ElkeLieweDing

Follow Eloff on Social Media:
Facebook - www.facebook.com/eloffmusiek
Instagram - www.instagram.com/e.l.o.f.f/
TikTok – vm.tiktok.com/ZSersb4te/
Select Website – selectmusiek.co.za/eloff/

Director/DOP/Editor - @kylewhitetv
Production assistant - Patrick Kondowe
Make up - Lucian Gordon
Actress - Hildegard Havenga

Elke Liewe Ding - Lirieke

Geluk is aan my kant
Word wakker elke oggend
‘n Klein dou-druppel soen
My hart klop in jou hand
Die regte ritme gevind
Weet nie wat ek ooit sou doen

As ek weer terug sal moet gaan
Na ‘n wêreld waar ons twee nie bestaan nie
Ek is dalk jonk maar nietemin
Ek kan hierdie vir jou sing

Ek sal altyd na jou kyk
Met alles in my
Niks kan met jou vergelyk
Niemand sal ooit jou plek kan vat
Want jy’s die beter helfde van my woestyn hart
My diepste dors geles
As jy die son is wag ek vir jou in die weste
Net om jou te kan vang
Deur die dik en dun
Na wat die storms bring
Jy’s elke liewe ding

Verloor ek soms die pad
Gee jy weer vir my rigting
‘n Lighuis in die onweer

Solank jy net weet dat
Jy’s my herberg, ek’s jou ontvlugting
Jy’t ‘n huis by my, ek sweer

Ekke sal nooit weer terug wil gaan
Na ‘n wêreld waar ons twee nie bestaan nie
Ek is dalk jonk maar nietemin
Ek kan hierdie vir jou sing

Ek sal altyd na jou kyk met alles in my
Niks kan met jou vergelyk
Niemand sal ooit jou plek kan vat
Want jy’s die beter helfde van my woestyn hart
My diepste dors geles
As jy die son is wag ek vir jou in die weste
Net om jou te kan vang
Deur die dik en dun
Na wat die storms bring
Jy’s elke liewe ding

Jy’s elke, elke liewe ding
Jy’s elke, elke liewe ding

Ek sal altyd na jou kyk met alles in my
Niks kan met jou vergelyk
Niemand sal ooit jou plek kan vat
Want jy’s die beter helfde van my woestyn hart
My diepste dors geles
As jy die son is wag ek vir jou in die weste
Net om jou te kan vang
Deur die dik en dun
Na wat die storms bring
Jy’s elke liewe ding

Music video by Eloff performing Elke Liewe Ding (Official Music Video). (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

vevo.ly/uTfSWd

#Eloff, #ElkeLieweDing, #Vlerke #MuseStudio #JohnnieBlou"

All Comments (21)